登入選單
返回Google圖書搜尋
Desembersterre
註釋Haar tandedraadjies moet waai, en ’n ken moet sy kry. Nou, voor Kersfees. Al kos dit Noeline haar rol as Vickie in die sepie. Net jammer die mondchirurg is Paul Rossouw, haar laerskoolliefde, nou asemrowend.