登入
選單
返回
Google圖書搜尋
Moderne Moraliteite
Harald Lark
其他書名
Hoe televisie ons waardes vorm (M-Afr)
出版
Word to the World Ministries
, 2022-08-12
主題
Religion / Christian Theology / Apologetics
Religion / Religion & Science
Religion / Biblical Studies / Bible Study Guides
URL
http://books.google.com.hk/books?id=09aAEAAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBook
SAMPLE
註釋
Het die media moraliteit beïnvloed en verander van wat God in die begin bepaal het? Ons word geleer: dat homoseksualiteit aanvaarbaar is; dat doodmaak van 'n fetus nie moord is nie; die Bybel is 'n versameling mites; die skeppingsverslag is onmoontlik; dat die idee dat die aarde net 6 500 jaar oud is, lagwekkend is; ons het uit minder ape ontwikkel, en is nie geskep nie; daar was geen wêreldwye vloed nie; die verhaal van Sodom en Gomorra wat deur swawel vernietig is, is 'n mite; die uittog van die Jode uit Egipte het nooit plaasgevind nie; die Ark van die Verbond is kwansuis een of ander “towerboks” wat die mure van Jerigo laat val het – onmoontlik; Koning Dawid en sy seun koning Salomo het nooit bestaan nie; Jesus is nie uit die dood opgewek nie; Maria Magdalena was 'n prostituut; Jesus en Maria Magdalena het 'n kind gehad; hierdie kind en Jesus se bloedlyn is die "heilige graal," en; Maria Magdalena was die “geliefde dissipel”. Dit is óf uit onkunde óf is gewillige leuens om ons van ons oortuigings te onttrek. Die Bybel is steeds 'n feit!