登入
選單
返回
Google圖書搜尋
Die geesteswereld (eBoek)
Isak Burger
其他書名
Perspektief op die onsienlike wereld rondom ons
出版
Christelike Uitgewersmpy
, 2005-10-25
主題
Religion / Christian Living / Spiritual Warfare
Religion / Christian Living / General
Religion / Christian Living / Spiritual Growth
ISBN
1431601861
9781431601868
URL
http://books.google.com.hk/books?id=1_rpAwAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBook
SAMPLE
註釋
Elke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie. In hierdie openbarende boek wys Isak Burger lesers daarop dat die geesteswêreld nie geografies bepaal kan word nie. Dis nie ’n wêreld op ’n ander plek nie, dit bestaan in ’n ander dimensie wat vlak buite die grense van die mens se sintuiglike veld van waarneming lê. Hy werp lig op sake soos die realiteit van die geesteswêreld en dat God ook die Skepper daarvan is. Hy wei ’n hele afdeling aan engele en die rol wat hulle in ons lewe speel. Hy kyk ook na die onderwerp van Satan en sy demone en die mag wat hulle in die wêreld het. Laastens fokus hy op die gelowige en die geesteswêreld, ’n oorlogsterrein én lewensarena. Isak Burger wys gelowiges daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur. Met die lees hiervan sal lesers weet: die geesteswêreld is ’n realiteit.