登入
選單
返回
Google圖書搜尋
Bewyse oor die Christelike geloof (eBoek)
Josh McDowell
其他書名
Beslissende antwoorde op vrae wat die Christelike geloof uitdaag
出版
Christelike Uitgewersmpy
, 2005-03-31
主題
Religion / Christian Theology / Apologetics
Religion / Christian Theology / General
ISBN
1431608831
9781431608836
URL
http://books.google.com.hk/books?id=2vvpAwAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBook
SAMPLE
註釋
Is die Bybel histories betroubaar? Is daar bewyse vir Christus se aanspraak dat Hy God is? Sal die Christendom sterk bly staan voor die kritici van die 21ste eeu? Hierdie omvattende boek bied antwoorde op dié vrae en nog baie meer. Vandag word daar al meer druk op Christene geplaas om te bewys dat hulle geloof relevant en geloofwaardig is. In BEWYSE OOR DIE CHRISTELIKE GELOOF verdedig Josh McDowell op uitmuntende wyse die geldigheid en betroubaarheid van die Bybel. Met vernuf en goeie argumentering weerlê hy enige kritiek op kernwaarhede en die basiese fondamente van die Christelike geloof soos die maagdelike geboorte, die kruisiging en opstanding. Met die nuutste navorsing en dokumentering van argeologiese bewyse snoer hy telkens die grootste kritikus se mond. In ’n wêreld waar mense al hoe meer twyfel aan die geldigheid van die Christelike geloof, die geloofwaardigheid van die Bybel en die genade van God, sal die Christen by die lees van hierdie boek opnuut weet en ervaar dat God die almagtige Skepper is van hemel en aarde; dat Jesus sy Seun en ons Verlosser is; dat ons die reis na die ewigheid onder leiding van die Heilige Gees vol vertroue kan aanpak. Die ideale boek vir ingeligte en soekende lesers wat die evangelie met meer vrymoedigheid wil verkondig sonder om vir kritiek terug te deins.