登入選單
返回Google圖書搜尋
註釋Sy is ʼn arm weeskind sonder enige lewenservaring. Hy is in beheer van ʼn internasionale sakeryk. Isabelle se eenvoudige lewe is wêrelde verwyder van Clayton Fielding se glansryke bestaan. Maar wanneer hulle saam in ʼn hysbak beland tydens ʼn kragonderbreking spat die vonke. Hy is nie die man wat die wêreld dink hy is nie. Sy is meer as wat hy ooit verwag het. Die vuur wat tussen hulle woed is onblusbaar...