登入選單
返回Google圖書搜尋
Batseba, die onuitgesprokene (eBoek)
其他書名
Vroue deur God gebruik om die geestelike gang van die geskiedenis te bepaal
出版Christelike Uitgewersmpy, 2002-04-22
主題Fiction / Christian / HistoricalFiction / Religious
ISBN14316074449781431607440
URLhttp://books.google.com.hk/books?id=Iaz2DAAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBookSAMPLE
註釋BATSEBA, DIE ONUITGESPROKENE is die vierde van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risiko’s geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het ’n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld. Francine Rivers vertel die verhaal van ’n vrou se reis van onskuld tot wanhoop, en van die God wat haar herstel het. Vir baie mense beteken Batseba se naam verleiding en sonde. Tog het God vir Batseba sy eie genoem; waardig om deel te wees van die nalatenskap van sy Seun. Ingesluit is ’n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.