登入選單
返回Google圖書搜尋
Ragab, die onbeskaamde (eBoek)
其他書名
Vroue deur God gebruik om die geestelike gang van die geskiedenis te bepaal
出版Christelike Uitgewersmpy, 2001-03-30
主題Fiction / Christian / HistoricalFiction / Religious
ISBN14316072909781431607297
URLhttp://books.google.com.hk/books?id=Rqz2DAAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBookSAMPLE
註釋RAGAB, DIE ONBESKAAMDE is die tweede van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risiko’s geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het ’n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld. Uitgebuit deur mans wat slegs haar uiterlike skoonheid raakgesien het, het Ragab vasgehou aan haar geloof in ’n almagtige God. In haar lewe vergestalt die oorweldigende waarheid dat God dié wat Hom aanroep kom soek en vind, maak nie saak waar hulle is nie. Ingesluit is ’n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.