登入
選單
返回
Google圖書搜尋
Want Liefde Maak Lig
Helena Hugo
出版
Christian Art Distributors
, 2012
URL
http://books.google.com.hk/books?id=TsETuAEACAAJ&hl=&source=gbs_api
註釋
Sy voer 'n voortdurende stryd met haar liggaam en swak selfbeeld. Kan 'n nuutgevonde liefde haar leer om haarself te aanvaar soos Jesus elke mens liefhet en ons aanvaar?In Want liefde maak lig vertel die bekroonde skrywer, Helena Hugo, Isabelle Karsten se aangrypende verhaal. Isa is 'n aantreklike 35-jarige vrou van Florida Heuwels in Johannesburg wat haar lewe lank met 'n innerlike seer worstel - alles toe te skryf aan die enorme 160 kilogram wat sy weeg. Sedert haar ouers se dood is Isa van haarself afhanklik en is sy die persoonlike assistent van Johan Steyl, senior advokaat en oudkollega v.