Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”.
.
Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...
.
Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?
.
Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.
.
"Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! "- Leser Resensie
.
"Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie
.
"‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" - Leser Resensie
.
"Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie
.
"As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie
*
Keywords: angels, guardian angels, archangel, archangels, Archangel Jeremiel, new age, new age spirituality, metaphysical, spiritual, metaphysical and spiritual, metaphysical and spiritual fiction, wounded inner child, life after death, reincarnation, Eastern Orthodox angels, Christian fiction, religious fiction, faith, second chances, mythology, science fiction, time travel, time paradox, second chances, dark fantasy, ghost, It's a Wonderful Life, A Christmas Carol, paranormal fiction, women's fiction, psychological fiction, new adult fiction, young adult fiction, Afrikaans, Afrikaans language, Afrikaans books, Afrikaans language books, Afrikaans novels, Afrikaans language novels, Afrikaans fiction, Afrikaans language fiction, Afrikaans romance, racism, Christmas, Christmas books, Christmas novels, engele, beskermengele, aartsengel, aartsengele, Aartsengel Jeremiel, nuwe volwasse fiksie, jong volwasse fiksie, Afrikaans jong volwassene boeke, tiener selfmoord, selfmoord, depressie, new age, new age spiritualiteit, metafisiese, geestelike, metafisiese en spirituele, metafisiese en spirituele fiksie, gewond innerlike kind, lewe na die dood, reïnkarnasie, Oosters-Ortodokse engele, Christelike fiksie, godsdienstige fiksie, geloof, tweede kanse, mitologie, wetenskapfiksie, tyd te reis, tyd paradoks, tweede kanse, donker fantasie, spook, dit is 'n wonderlike lewe, a Christmas Carol, paranormale fiksie, vroue se fiksie, sielkundige fiksie, nuwe volwasse fiksie, jong volwassene fiksie, AAfrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse romans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse taalverhale, Afrikaanse fiksie, Afrikaanse fantasie, Afrikaanse taaluitgawe, rassisme, Kersfees, Kersfees boeke, Kersfees romans,