登入
選單
返回
Google圖書搜尋
Waarvoor is JY bang? (eBoek)
David Jeremiah
其他書名
Oorwin jou vrees in geloof
出版
Christelike Uitgewersmpy
, 2014-03-26
主題
Religion / Christian Living / General
Religion / Christian Living / Personal Growth
ISBN
1431611433
9781431611430
URL
http://books.google.com.hk/books?id=XcXpAwAAQBAJ&hl=&source=gbs_api
EBook
SAMPLE
註釋
Almal is bang vir iets: mislukking, verwerping, eensaamheid, die dood. Die lys is eindeloos. Vrees spook by swakkes en sterkes, jonk en oud, ryk en arm. Dit is die groot gelykmaker. Sommige vrese val ons vir ’n oomblik aan en verdwyn so skielik as wat hulle gekom het. Ander vrese kan mense vir ’n leeftyd bybly en uiteindelik hulle lewens oorneem. Dr. David Jeremiah kyk in WAARVOOR IS JY BANG? na nege dinge wat deur die meeste mense gevrees word. Hierdie vrese verteenwoordig op een of ander manier byna enige vrees wat ’n mens terughou in die lewe. Hy ondersoek ook een “gesonde vrees”, naamlik ontsag vir God, want hierin lê die oplossing vir al die ander vrese. WAARVOOR IS JY BANG? moedig elkeen aan om vreesloos te leef en die lewe te hê wat God vir hulle bedoel het.