登入選單
返回Google圖書搜尋
Offerande
註釋Caz Colijn wil weet wie haar pa is, maar eers moet sy van die diamante en só van die Kongolese op haar spoor ontslae raak. Dis Caz se grootste kwellings tot haar eksman opdaag en haar dogter verdwyn.